Wiskunde Graad 4 tot 6 Hersiening: Breuke
Resource Description
Oefeninge om die lees en interpretasie van breuke tyd te bevorder. Graad 4,5 en 6 Wiskunde, in Afrikaans. Oulike stap vir stap verduideliking en leer hulpbron wat deurentyd gebruik kan word.
Hierdie spesifieke benadering is vir meer as 2 jaar gebruik as ń “pilot” vir ń leerling wat lei aan verskeie tipes disleksie. Die inspan van meer as 2 sintuie het wonderlike resultate gebied en ek stel dit graag voor vir enige leerlinge, met of sonder leersteurnisse.
R51.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.