Hoërskool kwartaal 2 eksamenhulpmiddels
Beskou jou kwartaal 2-hersiening gedek met hierdie KABV-belynde hulpmiddels. Hierdie versameling bevat hulpmiddels vir graad 8–12 vir verskeie vakke. Jy kan ook eksamenhulpmiddels vir jou laerskoolstudente hier vind.
Graad 8
2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 8 – LEWENSORIëNTERING– KONTROLETOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE. SLUIT IN: • 'n Volledige nasienriglyn. • Opsomming van kognitiewe vlakke. KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.
Graad 8 Kwartaal 2 Oefentoets wat fokus op Kwartaal 1 en 2 se werk. 60 punte met Memo
Description
Graad 8 Kwartaal 2 Oefentoets / Eksamen wat fokus op Kwartaal 1 en 2 se werk. 60 punte met Memo. Die produk kan as 'n Toets, eksamen, asssessering, werkkaart of hersiening gebruik word. Kan as 'n goeie basis vir Graad 9 gebruik word. Dit is 60 punte met die Memo Dit sluit Telgetalle, Heelgetalle, Eksponente, Patrone, Funksies en verwantskappe, Algebraïese uitrukkings.
Graad 8 Tegnologie Oefenvraestel 1
Description
Kwartaal 2 Tegnologie oefenvraestel met oplossings (Afrikaans). Slegs beskikbaar in PDF formaat.
Graad 9
EBW Gr 9 Junie Eksamen Vraestel 1 met Memo
Description
EBW Gr 9 Junie Eksamen Vraestel 1 met Memo
2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 9 – WISKUNDE – KONTROLETOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE. SLUIT IN: • 'n Volledige nasienriglyn. • Opsomming van kognitiewe vlakke. KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.
Graad 10
Gr.10 Toerisme, Junie Eksamen, Kwartaal 2
Description
Gr.10 Toerisme, Junie Eksamen, Kwartaal 2 PDF-dokument, gereed om te druk en uit te gee. Vraestel, memorandum en Bloom se Taksonomie ingesluit. Totaal: 200 punte Tyd: 3 ure Reeds deur ‘n Pre-modereringsproses. Gr.10 Toerisme, Junie Eksamen, Kwartaal 2 PDF-dokument, gereed om te druk en uit te gee. Vraestel, memorandum en Bloom se Taksonomie ingesluit. Totaal: 200 punte Tyd: 3 ure Reeds deur ‘n Pre-modereringsproses.
Graad 11
Gr.11, Toerisme, Formele Assessering, Junie Eksamen
Description
Gr.11, Toerisme, Formele Assessering, Junie Eksamen PDF-dokument Memorandum en Bloom se Taksonomie ingesluit. Totaal:200 Reeds deur ‘n pre-modereringsproses. Gr.11, Toerisme, Formele Assessering, Junie Eksamen PDF-dokument Memorandum en Bloom se Taksonomie ingesluit. Totaal:200 Reeds deur ‘n pre-modereringsproses.
Gr11 BS 9Klastoetse Kwartaal 2 Alle onderwerpe
Description
Gr11 BS 9Klastoetse Kwartaal 2 Alle onderwerpe
Graad 12
Gr.12, Toerisme, Formele Assessering, Junie Eksamen
Description
Gr.12, Toerisme, Formele Assessering, Junie Eksamen PDF-dokument Memorandum en Bloom se Taksonomie ingesluit. Totaal:200 Reeds deur ‘n pre-modereringsproses.
Gr12 BS Klastoetse Kwartaal 2 Alle onderwerpe
Description
Gr12 BS Klastoetse Kwartaal 2 Alle onderwerpe